Mike en Koos gaan vir twee weke Mauritius toe met vakansie. Net voor die vliegtuig land sê die kaptein die gewone ditjies en datjies en aan die einde waarsku die kaptein die passasiers “Die helfte van Mauritius se bevolking het vigs en die ander helfte TB, So wees asseblief versigtig.”
Mike wat bietjie geslaap het en nie die hele afkondiging gehoor het nie raak wakker en vra vir Koos: “Wat sê hy?”
Koos antwoord: “Los die meisies uit wat nie hoes nie.”
Skryf gerus in op ons weeklikse epos of RSS voer - jou epos is veilig - kliek hier
