Meisie Muise
9 July 2009
Twee meisie muise sit en spog oor hul nuwe kêrels.
Die een wys ‘n foto van ‘n oulike seun muis aan die ander.
“Dis dan ‘n vlermuis die?” sê die eerste een
“Die Vark! Hy’t vir my gesê hy’s ‘n pilot!”
grappies

Gesels saam!