grappies
Home » Grappies

Mediesefonds voordele

Die minister van gesondheid is op ‘n besigtigingstoer van ‘n hospitaal toe sy verby ‘n kamer stap waar ‘n man besig is om met homself te speel. Sy is duidelik geskok en vra vir die dokter wat haar vergesel: ‘Wat gaan hier aan?’

‘Ah’, sê die dokter, ‘die arme man lei aan ‘n verskriklike kondisie waar hy soveel saad vervaardig dat sy juwele sal ontplof as hy nie ten minste 4 keer per dag daarvan ontslae raak nie.’

‘n Bietjie later stap hulle verby ‘n ander kamer waar ‘n suster besig is om lekker met ‘n man te speel. Weer is die minister baie verbaas ‘Goeie genade, en wat gaan hier aan?’

‘Ah’ sê die dokter ’selfde probleem, maar die ou het ‘n mediese fonds’

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.