Honger?
Hier is ‘n paar lekkernye uit ander lande.
Net die bene, die ander goed is sleg vir jou
Lekker goggas, in chille, sodat jy dit nie proe nie?
Nogal gebraai nè
Oppas, die kos byt terug
Hierdie is klaar gejellie? Vir wanneer jy dit dalk nie wil eet nie?
Dit is ‘n soort skimmel wat op vrot mielies groei
Varkbrein, kyk nou net daai kolestrol. Dalk het die ou wat die somme gemaak het te veel hiervan geeet.
Hoop hulle het sy byt uitgehaal
