Twee weke gelede lees ek dat rook jou dood maak en ek hou onmiddellik op met rook.
10 Dae terug lees ek dat te veel rooi vleis jou dood maak en ek hou onmiddellik op met vleis eet.
6 Dae terug lees ek dat alkohol drink jou dood maak en ek hou onmiddellik op met drink
Gister lees ek dat te veel seks jou kan dood maak en ek hou onmiddellik op met lees…
