grappies
Home » Grappies

Kortgeknip

Die burgemeester word een nag baie laat gebel deur ‘n bejaarde inwoner op die dorp. Sy kla verskriklik oor twee honde wat luidrugtig en aanhoudend reg voor haar huis paar.

“Weet u hoe laat dit is?” vra die burgemeester
“Ja, dit is 10 voor 12″ antwoord die bejaarde
“Nou goed, gaan roep die reun en sê hom daar is telefoon vir hom” sê die burgemeester
“Dink jy regtig dit gaan help?”
“Wel,” antwoord die burgemeester, “dit het goed vir my gewerk…”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.