Koos en sy Engelse vrou, Margaret is al 18 jaar getroud voor die 1ste een gebore word.
Oor Margaret se familie hoog Engels is dwing sy Koos om ook die geboorte bekend te maak in die Engelse koerant. Die aand by die hospitaal is Koos dikbek en Margaret vra wat dan nou fout is
Koos: “Jy en jou Engelse koerant. Die ouens vra my R9000 vir die aankondiging terwyl die Afrikaanse koerant net R25 soek”
Margaret: “Dit is onmoontlik, wat het jy vir die mense gesĂȘ?”
Koos: “Ek het mooi in Afrikaans gegroet, trots vertel van ons eersteling en gevra vir ‘n beriggie. Die koerant tante vra toe ‘How many insertions?’ Waarop ek antwoord ’3 to 4 times a week for 18 years’”
