Ou Koos en Mike sit in die kroeg en kla oor ‘n ou wat aan die oorkant by die kroegtoonbank sit.
Koos “Ek kan nie verstaan hoe daai ou dit regkry om soveel vrouens op te tel nie. Hy is amper horribaal lelik, sy klere is al vir jare uit die mode en hy ry in ‘n ou stukkende bakkie”
Mike “Ek moet sĂȘ ek verstaan dit ook glad nie, al wat hy sit en doen is sy wenkbroue aflek”
