Koos stap eendag na die apteek en vra die apteker of hulle nie swart kondome verkoop nie.
“Nee, jammer meneer” antwoord die apteker “hulle vervaardig nie eers swart kondome nie. Maar hoekom wil jy nou juis swart hê?”
“Man, die saak staan eintlik so” sê Koos “My beste vriend is eergister oorlede ek sal net graag met sy vrou wil gaan simpatiseer”
