Ou Koos en ou Mike speel gholf in die Kaap en soos maar gebeur waai die suidooster sterk. Elke keer wanneer hy gereed maak om te slaan stop Koos eers en dan plant hy sy voete bietjie weier uitmekaar uit.
Mike: “Waarom staan jy al meer wydsbeen swaer?”
Koos: “Ek het laas maand ‘n les gehad by Gary Player en hy het gesĂȘ hoe harder die wind waai, hoe laer moet jy jou balle hou.”
