Kondome vir jou Rottweiler
Elke week kom Mike in die apteek dan koop ‘n 2 dosyn kondome. So gaan dit vir maande tot die apteker eendag nie sy nuuskierigheid kan bedwing nie.
“Mike, genade man, wat maak jy met soveel kondome. Jy is sekerlik een van die gelukkigste mense op die aardbol?” vra die apteker.
“Nee, die kondome is nie vir my nie, dit is vir my Rottweiler Suzie” antwoord Mike.
“Nou kan die Apteker natuurlik glad nie sy nuuskierigheid beteuel nie. “Nou wat maak jou Rottweiler met die goed!?”
“Man, ek voer haar elke dag een en dan poep sy sulke netjies toegemaakte poep pakkies.”










Pis snaaks, laaik it !!
Gesels saam!