grappies
Home » Grappies

Kinders leer vinnig

ONDERWYSER: Sannie, gaan na die kaart op die bord en kry Noord-Amerika
SANNIE: Hier is dit
ONDERWYSER: Reg! Klas, wie het Noord Amerika ontdek?
KLAS: Sannie!
____________________________________
ONDERWYSER: Johan, hoekom doen jy jou wiskunde op die vloer?
JOHAN: Jy het gesê ek moet dit sonder tafels doen?
____________________________________
ONDERWYSER: Winnie, noem een belangrike ding wat ons vandag het wat ons nie 15 jaar gelede gehad het nie.
WINNIE: Vir My!
____________________________________
ONDERWYSER: Jannie, hoekom is jy altyd so vuil?
JANNIE: Wel, ek is baie nader aan die grond as jy
____________________________________
ONDERWYSER: George Washington het die kersieboom afgekap en dit toe aan sy pa erken. Sannie, hoekom dink jy het sy pa hom nie geslaan nie?
SANNIE: Want George het nog die byl in sy hand gehad.
____________________________________
ONDERWYSER: Jannie, wees nou eerlik, sê jy ‘n tafelgebed voor jy eet?
JANNIE: Nee meneer, my ma is ‘n goeie kok.
____________________________________
ONDERWYSER: Jannie ,jou opstel oor “My Hond” is presies dieselfde as jou broer sin. Het jy dit afgeskryf?
JANNIE: Nee meneer, dit is dieselfde hond
____________________________________
ONDERWYSER: Jannie, wat noem jy ‘n persoon wat aanhou praat as niemand meer belang stel om te luister nie?
HAROLD: ‘n Onderwyser

Dankie Francois

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.