MEMO AAN ALLE WERKNEMERS
Weens die moeilike ekonomiese tye en andersins depressiewe stand van die wêreld vandag sal daar van alle personeel vereis word om minstens ten alle tye gelukkig te lyk terwyl hulle werk.
Die volgende maatskappy goedgekeurde voorraad sal aan alle personeel verskaf word teen geen (of ‘n lae) koste.
- 2 x rubber rekkies
- 2 x paper clip (papier spelde ?)
Sien asseblief Fig 1 vir hoe om dit aanmekaar te sit

Werknemer gelukkigheids toerusting
Sien nou Fig 2 om te sien hoe om dit te gebruik.

Fig 2
Geteken
BESTUUR
