Kenmerkende eienskappe
Mike en Koos gaan Londen toe weens die beweerde werk tekort in SA.
Daar raak hulle deel van die span Suid-Afrikaners wat bouwerk doen. Hulle hou van die werk, van hulle kollegas, daarvan om in ponde betaal te word en veral daarvan om elke week saam met hulle enigste swart kollega ‘n dop te gaan drink.
Ongelukkig glip die swart kollega se voet een dag en hy val etlike verdiepings ver tot in die ewigheid in. Die polisie is vinnig op die toneel en neem verklarings af.
“Ken enige van julle manne die oorledene?” vra die polisie offisier terwyl hy sy notaboek uitruk.
“Ja” sê Mike
“Kan jy my enigiets vertel van die oorledene?” vra die polisie offisier.
“Nie baie nie, net dat hy 2 poepholle gehad het”
Die polisie offisier se pen aarsel bo die bladsy, “Hoe nou, wat bedoel jy meneer?”
“Wel”, antwoord Mike, “Elke week as ons in die kroeg instap het die kroegman gesê ‘Hier kom daai swarte met die twee poepholle al weer’”










Gesels saam!