Kameelperd gesels met muis.
Vermakerig vertel Kameelperd: “Dis te heerlik om so lang nek te hĂȘ… Met etes kan ek elke happie geniet die heelpad oppad maag toe en in die somer is dit so verfrissend om ietsie koud te drink… die koel vog verkwik my hele lyf terwyl dit in my keel afvloei…”
Die muis kyk hom geirriteerd aan en vra: “Al ooit gekots…?”
