Ou Mike is besig om ‘n blokkiesraaisel in te vul.
Mike”Wat is ‘n vierletterwoord vir ‘n vroulike orgaan?
Kallie “Is dit dwars of af?”
Mike “Dit is dwars”
Kallie “Dan is dit MOND”
Ou Mike is besig om ‘n blokkiesraaisel in te vul.
Mike”Wat is ‘n vierletterwoord vir ‘n vroulike orgaan?
Kallie “Is dit dwars of af?”
Mike “Dit is dwars”
Kallie “Dan is dit MOND”