Die graad een juffrou vra vir die klas : “Klas, wietie bytsjies en die blommetsjies gemaak?”
Dan sê die klas so in ‘n koor: “Dissie Here… loooooeef Hom!”
“En klas, wietie grassies en die wolkies en die reën gemaak?”
“Dissie Here… looooooeef Hom!”
So gaan dit aan tot die juffrou later vra: “…en klas, wietie sonde, die dorings ennie vuilgoed ennie hekse en al daarie lielike dinge waarvan Ds. Van Wyk ons leer, gemaak?”
En die klassie antwoord: “Dissie duuuuuiwel… vôôôôKK hom!!”
