Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai op die kaai staan in ‘n eina rokkie wat nog deur die wind ook op en af gewaai word en doen net daar ‘n transaksie (….nee regtig, jy weet waarvan ek praat) met haar. Die volgende dag is hy terug see toe. Toe hy uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend. “Jy het my laas crabs gegee, Meraai!”
“So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?”
