Joost al weer besig met sy streke?
Joost en Ollie beland in dieselfde kamer gedurende hulle rugby toer van New Zealand. “Arme Joost” sê Garry toe hy dit sien, “Hy sal nie ‘n oog toemaak nie want ou Ollie snork erger as ‘n bulhond.”
Die volgende oggend by die ontbyt tafel vra Gary vir Joost, “En, kon jy geslaap kry met ou Ollie se snorkery?”
“Ja, natuurlik. Toe ons in die kamer kom sit ek my hand op ou Ollie se bobeen, soen hom op sy wang en sê in my seksieste stem: ‘Lekker slaap my Ollie Tollie’
So hy het heel nag wakker gelê om my dop te hou…”










Gesels saam!