Ma: “Kyk Jannie, hierdie is foto’s van Parys toe ek en Pa daar was op ons wittebrood” Jannie: “Sjoe ma, was ek ook toe saam met julle gewees?” Pa: “Ja jong, jy het saam met my daarheen gegaan en jy is saam met jou ma daar weg.”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website