Jannie weier om sy huiswerk te doen. Om hom te probeer oortuig wat reg is, sĂȘ sy pa: ” Seun, toe Abe Lincoln, ‘n baie beroemde president, jou ouderdom was – het hy in die nagte by kerslig sit en huiswerk doen!”
“Ja,” antwoord die Jannie “…maar toe hy jou ouderdom was, was hy president!”
