Jannie se oomblik
29 April 2009
Die juffrou sê vir Jannie om ‘n sin te maak met ‘oomblik’
Jannie haak af: ‘Die klein blik sê vir die groot blik, “HALLO OOMBLIK”’
grappies

Gesels saam!