Jannie vra sy pa: “Waar kom ek vandaan”
Pa: “Jy kom uit ‘n saadjie wat op ‘n warm plekkie gebere is”
Jannie vat ‘n saadjie en bere dit onder die voordeur matjie, en na ‘n paar dae onthou hy hiervan en gaan lig toe die matjie op en ‘n kriek spring uit
Jannie: “f**kit!! as jy nie my kind was nie het ek jou nou in jou moer in getrap”
