grappies
Home » Grappies

Jannie se kerk

1 June 2009

Jannie se ma loer deur die venster en sien Jannie en sy kat is besig om Kerk-Kerk te speel. Hy en die kat sit daar stil en Jannie preek vir die kat.   Glimlaggend draai sy om en gaan aan met haar werk.  Die volgende oomblik hoor sy ‘n vreeslike rumoer dit miaaw en blaas dit is ‘n vreeslike gedoente sy hardloop terug en sien Jannie is besig om die kat te doop in ‘n bad water.

‘Hou op!’, skree sy vir Jannie,  ‘die kat is bang vir die water’

Rustig kyk Jannie op en antwoord sy ma ‘Hy moes daaraan gedink het voordat hy by my Kerk aangesluit het’

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.