Jannie, ‘n regte boerseun is opgewonde want hy vat vir Cheryl die Engelse girl uit vir pizza vannaand.
Jannie staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne “She is” “They are” etc.
Die aand tel Jannie vir Cheryl op, baie op sy senuwees.
Hy trek daar weg en kom by ‘n stopstraat. Hy kyk links en soos hy wil regs kyk vra hy vir Cheryl:
“Is your kant clean?”
