Die juffrou vra: “Klas, se vir my wat gee hoenders?”
Marietjie antwoord: “Eiers juffrou”
“Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?”
Sannie sê “Bokmelk juffrou”
“En wat gee ‘n koei ons?”
Jannie antwoord “Wiskunde en huiswerk juffrou!”