Jannie se juffrou vra hom, “Jannie, daar sit 4 voëls op ‘n tak. ‘n Jagter kom verby en skiet een. Hoeveel voëls sit daar nou op die tak.”
“Nie een nie Juffrou” sê Jannie
“Hoe dan so Jannie?”
“Wel as jy 1 skiet vlieg die ander weg Juffrou”
“Nee” sê juffrou, “die antwoord is 3 maar ek hou van die manier waarop jy dink Jannie.”
“Juffrou kan en nou vir jou ‘n vraag vra”?
“Ja seker Jannie”
“Daar sit 3 vrouens op ‘n bankie in die park, elkeen met ‘m suig stokkie lekker in die hand. Die een byt hare, die ander een lek hare en die 3de een suig hare. Watter een van die drie is getroud juffrou?”
Juffrou bloos bloedrooi maar sê dan “Seker die een wat haar stokkie lekker suig Jannie”
“Nee”, sê Jannie, “dit is die een met die trouring aan, maar ek van die maner waarop Juffrou dink”
