Jannie en vroulief
8 June 2009
Jannie aan sy vrou: “As ek doodgaan sal jy weer trou?”
Vrou: “Nee, ek sal by my suster gaan bly”
Vrou aan Jannie: “En as ek doodgaan, sal jy weer trou?”
Jannie: “Nee, ek sal ook by jou suster gaan bly”










Gesels saam!