grappies
Home » Grappies

Jannie en die ooievaar

28 February 2009

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.

“Hoe het ek hier gekom, Mamma?” vra hy ewe onskuldig. Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : “Die ooievaar het jou gestuur.’

“Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?”

“Ja my kind, hy het my ook gestuur.”

“En vir ouma en oupa en pappa ook?” vra klein Jannie

Weer sê sy ma ja.

Jannie skud sy kop in ongeloof “Wil ma nou se dat niemand in hierdie familie die afgelope 200 jaar seks gehad het nie?” G’n wonder almal is so dikbek nie!”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.