Die wiskunde onderwyser sien Jannie let nie op in die klas nie. Hy roep “Jannie! Wat is 101 en 111 en 201?”
Jannie antwoord vinnig, “MNet, Kyknet en Supersport!”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website