Jannie kom terug van sy finale ambulansman eksamen, in ekstase, en skree vir sy vrou:
“PAK IN! PAK IN! PAK IN! ons kan uit eindelik bekostig on uit die klein plekkie uit te trek . ”
Sy vroutjie vra opgewonde: “Was die eksamen maklik? Sal jy deur wees?”
Jannie sĂȘ: “Ja baie maklik, net een vraag gekry! Hulle vra: ‘ Jy kom op ‘n ongeluks toneel van ‘n vrou af en jy moet jou hand plaas op ‘n plek om te voel of sy nog lewe, die woord begin met ‘n P en eindig met ‘n S.”
Sy vroutjie val hom opgewonde in die rede:
“POLS, ja dit is maklik. ”
Jannie skree:
“AG NEE! PAK UIT! PAK UIT! PAK UIT!”
