Meraai loop in die straat af met ´n baie stywe jean aan.
Gatiep: “Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?”
Meraai: “Never! Hoekom?”
Gatiep: “Omdat djy daai arme parratjie so wurg!”