Twee aansoekers doen aansoek vir dieselfde pos. Die een is baie hoër en beter gekwalifiseerd as die ander.
Die werkgewer vra die hoog gekwalifiseerde aansoeker “Hoeveel wil jy per maand hê?”
“R5000 per maand sal goed wees”
Op dieselfde vraag antwoord die minder goed gekwalifiseerde: “R7500 per maand sal goed wees.”
Oor die persoon weet van die ander aansoeker vra die werkgewer wat die antwoord snaaks vind “Nou hoekom moet ek jou meer betaal per maand as ‘n persoon wat baie beter gekwalifiseerd is as jy?”
“Oor die werk vir my baie moeiliker gaan wees as vir die ander ou”
