Die dominee en ouderling doen huisbesoek by ‘n sexy weduwee in ‘n rokkie met ‘n lae halslyn.
Om haar nek dra sy ‘n kettingkie met ‘n goue kruis redelik laag hang. Die dominee sien hoe die ouderling staar.
Hy vra: “Broer, is jou oog op die kruis gerig?”
Ouderling: “Nee dominee, ek hou die twee sondaars aan weerskante dop.”
