2 Responses to “Hospitaalkaart aantekeninge”

  1. Henriette says:

    HI

    Ek het is baie hardlywig en sukkel verskriklik met my maag, ek weet nie wat dit is nie, ek het al die regte kosse geeet, dan is dit vrugte en dan is dit, ‘n mens raak moeg om als te probeer, drink nou vir ‘n jaar blackforrest se suurlemoen tee, elke dag ja elke dag, anders gaan my maag nie normaal nie, dit is ‘n gesukkel, kan dit wees dat dit my skuld klier kan wees.

  2. grappies says:

    Jammer om te hoor. Ek lees sommer net elke dag die koerant of kyk die nuus op TV en dit help my weer ;)

Leave a Reply