grappies
Home » Grappies

Hoenders en eiers

Die oom sukkel ook maar met die Ingels.  Kom in die restaurant, wil ‘n
hoender bestel, kan nie onthou wat is hoender in Engels nie. Die kelner
verstaan net Engels.

Die oom sien die ou langs hom het ‘n bord vol 4 gebakte eiers.  Hy beduie na
die bord vol eiers en seg vir die Ingelse waiter: “I want their mother”.

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.