Die outjie stap apteek toe om vir die eerste keer te gaan kondome koop, maar hy is so ‘n bietjie skaam, en staan toe eers rond om te sien hoe dit werk.
Nie te lank nie toe kom daar ‘n fris liggaamsbouer aangestap en begin praat met die apteker: “Jammer man, ek wil kondome koop maar ek weet nie watter groote nie”.
Die apteker sê: “haal dan maar die man uit, dan gee ek hom so twee vrywe en dan sê ek vir jou watter groote om te neem”.
Hy zip af, haal uit, die apteker doen sy ding en skree toe vir sy assistent agter in die hokkie: “Magda! Bring Small asseblief!”
Die ou is toe so bietjie in die gesig gevat, maar wat kan hy nou doen, en hy’s daar weg met sy SMALLs. Die outjie dink toe by homself, die storie lyk nie lekker nie…maar kondome moet hy kry so hy wag nog ‘n rukkie.
Nie lank nie toe stap daar so lang skraal mannetjie in, ook met dieselfde probleem. Die apteker verduidelik hoe dit werk, en hy zip ook maar oop, haal uit, die apteker doen sy ding en skree toe weer agtertoe : “Magda! Bring Large!”.
Die ou stap daar weg, heel in sy skik. Die outjie hou steeds nie van die werkswyse nie maar hy sal nou maar net moet kondome kry.
Hy stap vorentoe, en vra vir die apteker vir kondome. Die apteker sê hy sien hoe staan hy hier rond, hy weet mos nou hoe werk die storie.
Die outjie haal toe maar uit, die apteker vryf so twee keer en skree toe benoud weer vir sy assistent: “Magda!, Magda! Bring Lappie!!”.

‘n Ou skree vir Mike : …….
Geskuif na http://lagjoudoos.co.za/mike-die-haai/ – werf se ander funksies soos die top items vd week ens werk nie as dit deel vorm van die kommentaar nie!
Dankie Reinald – ek het dit geskuif sodat jy ingeskryf kan word vir die trekking en sodat van die ander funksies op die werf werk. Stuur al die ander wat jy nog nie geplaas het nie na grappies@lagjoudoos.co.za ;)
Groete
Grappies