Wat noem jy ‘n deurskynende hasie? – Sphasie!
Wat noem jy ‘n hasie in ‘n pyp? – Blokhasie
Hasie in die tuimeldroĆ«? – Spinhasie
Wat noem jy ‘n hasie in die hospitaal? – Operhasie!
En ‘n hasie in die Spur? – Inspurhasie!
Wat noem mens ‘n hasie met GPS? – Navighasie
Wat noem mens ‘n rugbyhasie? – Paashasie
‘n hasie wat uitasem is? – ‘n Blhasie
‘n hasie met styl? – Classy
‘n Halwe hasie? – ‘n Sie
‘n hasie wat mond-tot-mond asemhaling toepas? – Oksidhasie
‘n Walt Disney-hasie? – Animhasie
‘n Vuvuzela-hasie? Gerhasie
‘n Klomp hasies? – ‘n Nhasie
Wat noem ‘n mens ‘n hasie op ‘n telefoon? – Kommunikhasie
Wat noem ‘n mens ‘n losbandige hasie? – ‘n Flirthasie

Wat noem jy ‘n hasie wat se maag werk? – ‘n Kakerhasie
Wat noem jy ‘n proefbuis hasie? – Inseminhasie
Wat noem jy ‘n hasie met ‘n babbelaas? – bewerhasie
Wat noem jy ‘n hasie met voedelvergiftiging? – Kotserhasie