Koos raak deurmekaar met ‘n meisie wat verskriklik hakkel. Na hulle al ‘n rukkie uitgaan kuier hulle die aand ‘n hond uit ‘n bos uit en die Tequila vloei heelaand in oorvloed. Die volgende oggend toe sy langs Koos wakker skrik lyk sy glad nie gelukkig nie.
‘Wat’s fout?’ wil Koos weet.
‘E-e-e-e-e-k wou nog s-s-s-sss-sê e-e- e-ek’s nie d-d-d-daai t-t-t-t-tipe m-m-m-m-m-meisie n-n-n-n-nie t-t-t-toe is e-e-e-e-k!’
