Goed genoeg
8 June 2009
‘n Oom met ‘n boeppens loop in die bar in.
Die bar vrou vra hom, “Oom , is dit ‘n koffie of ‘n bier pens daai?”
Die oom antwoord haar , “Aai juffrou, ek weet nie, maar die kraantjie hang daaronder…..proe maar self….”










Gesels saam!