Die oom en die tannie gaan dokter toe : Die oom vra Viagra en die tannie vra antibiotika.
Die dokter vra toe hoekom benodig die tannie dan antibiotika.
Die tannie antwoord toe: “Weet dok hoe gevaarlik is ‘n geroeste spyker!”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website