Oor Iere is daar heelwat stories…
Seamus O’Flanigan hobbel in die kroeg in op ‘n kierie, sy een arm in gips en sy kop in ‘n verband.
‘Vader’ sĂȘ die kroegman, ‘wat het gebeur O’Flanigan?’
‘Ek het baklei met O’Riley’ antwoord O’Flanigan, terwyl hy swaar gaan sit op die kroeg stoel.
‘O’Riley!?, maar hy is dan so ‘n ou klein mannetjie. Sekerlik moes hy iets in sy hand gehad het?’
‘Aye, hy het iets in sy hand gehad’, antwoord O’Flanigan, ”n helse groot graaf’
‘Vader, en jy, was daar niks in JOU hand gewees nie?’
‘Aye, daar was’, antwoord O’Flanigan, ‘Mev O’Riley se linkerbors en wat ‘n pragtige ding is dit, maar nie geskik in ‘n bakleiery nie’
