Hier is ‘n paar mense se werk wat dalk slegter is as joune…maar as jy dink jy weet van beter kan jy maar ‘n ou foto’tjie aanstuur dan sit ek dit hier by.

Soek wurms

Nie die vrou nie...die perd

Klim hy in of uit?

Wie het die lewerkoekies gemaak?

Die hoenderman

Iemand het 'n grooooot blaas

Om dit reg te maak: 5 min, om die regte kabel te kry, 2 ure
Dankie Andrew

Dalk kan jy sit terwyl hulle met jou rondloop? Dit sal nou 'n storie wees
