Gay, Gayer, Gayste?
25 September 2009
Die seun kom sit by sy pa en sê: “Ek moet pa iets vertel waarmee ek al lank worstel, ek is gay Pa.”
‘n Rukkie later kom sit sy ander seun by hom en sê: “Ek moet pa iets vertel waarmee ek al lank worstel, ek is gay Pa.
“Vervlaks!, is hier dan niemand in die huis wat van vrouens hou nou”? vra die pa ontsteld
“Ja pa, ek hou baie van meisies,” sê sy dogter










[...] This post was Twitted by LagJouDoos [...]
Gesels saam!