grappies
Home » Grappies

Gatiep se wonderwerk

28 February 2009

Dominee kry vir Gatiep en vra hom hoe dit gaan.  “Djy wiet, ek en die oubaas daar bo is tight. Hy wiet ek kannie in die aand sien nie, so as ek in die aand opstaan en ek gaan toilet toe, dan gaan die lig sommer vanself aan, as ek wegstap, dan gaan hy sommer vanself weer af ook.”  Die dominee kan dit skaars glo en vra later vir Meraai of sy enige iets van die wonderwerke weet.

Meraai: Watter wonderwerke?

Dominee: Nee sien, Gatiep vertel my dat die lig sommer vanself aangaan as hy toilet toe gaan en as hy uitkom gaan dit sommer weer vanself af.
Meraai: “Ai jirre, hy het weer in die yskas gepis!!!”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.