Gatiep gaan koop vir hom ‘n nuwe BMW.
Elke 20km stop hy, klim uit en loer dan oner sy kar in. Meraai vra hom: “wat mak tjy?” Gatiep antwoord: “‘n Deng wat so lekker ry, moet ‘n parra erens hĂȘ!”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website