grappies
Home » Grappies

Gatiep kan nie die Mauritius kompetisie wen nie…

‘n Engelse Kaapse radio stasie adverteer ‘n kompetisie waar 10 mense ‘n reis na Mauritius kan wen deur net aan 3 eenvoudige kriteria te voldoen.

1) Jy moet vlot in Engels kan gesels
2) Jy mag nie alkohol gebruik nie
3) Jy moet ‘n vaste werk he

Gatiep bel in na die stasie toe:

Gatiep: “Ek kannie eintlik English soe lekker praatie”
Presenter: “and?”
Gatiep: “en I’m drinking a lot of beers man”
Presenter: “and?”
Gatiep: “Djy sien ekke hettie ‘n job eintlikkie”
Presenter: “So what is it that you want, you don’t qualify for this competition.”
Gatiep: “Ek bel ma net om te sê…………Ek gattie saamie…”

Dankie Andrew

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.