Gatiep strompel huis toe na ‘n baie lekker aand in die kroeg. ‘n Brandweerwa kom verby gejaag met flitsende ligte en loeiende sirene. Gatiep sit onmiddelik die brandweerwa agterna maar na 2 blokke van hardloop is die ou op en hy gaan lĂȘ hygend op die sypaadjie en loer die brandweerwa agterna. Na ‘n sekonde of wat se asem skep skreeu hy in die brandweerwa se rigting “Okey, hou djulle blerrie icecream vir djulsel dan”
