Innie Court
Regter: “Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 mense jou sien steel het?”
Gatiep: “Djou Honour, ek kan thousands bring wat my nie gesien steel het nie!”
Gatiep se Voicemail
My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djou naam en nomma en ek stuur vir djou a “please call me”..
