Die ou oom staan voor ‘n groepie jongmense. Hy slaan op sy plat maag en sê, “ek is fikser as julle almal, ek kan 100 opstote doen sonder om te sukkel. Ek eet gesond, ek rook nie, ek drink nie en ek jaag nie agter los vouens aan nie. Ek gaan verder more my 95ste verjaarsdag geniet”
Die een oudtjie kyk die oom op en af en vra “Hoe?”
